Piekniek by Rosemary Hill
February 15, 2019
7:30 pm
Pretoria
Rosemary Hill
Rosemary Hill Map

“SCROLL DOWN” VIR KAARTJIE AANKOPE.

R150 pp

18:30 vir 19:30

Kaleidoskoop kom kuier met ‘n 4-piece band.
18:30 – piekniek-pakkies opgetel en buite geniet word.
19:30 – almal beweeg in en peusel verder aan caramalised bacon popcorn.

Dresscode: Old School / Vintage
Full cash bar operated by The Bush Vine
Craft Gin bar on the deck overlooking the vineyard.

GEEN eie kos/drank
Kos-kaartjie aankope reeds gesluit
Snacks sal op die aand te koop wees.