Piekniek Onder die Sterre
February 13, 2019
7:30 pm
Bloemfontein
Warm Karoo
Warm Karoo Map

“Scroll down” vir kaartjie aankope.

Kaleidoskoop kom kuier met ‘n “4-piece band” die aand voor Valentynsdag!

18:30 vir 19:30

R150 pp

Dress Code: Old school/Vintage

Fisiese vertoning-kaartjies by albei Crazy Daisy takke beskikbaar.

Bring: kamp-stoel/kombers/kussing.

GEEN eie kos of drank toegelaat.

Craft Gin & Bier & Wyn te koop beskikbaar.

Kos-kaartjie aankope reeds gesluit