Piekniekvertoning by Villamar
March 20, 2020
6:30 pm
Wellington
Villamar
Villamar Map

“Scroll down” vir kaartjie aankope

18:30 vir 19:00 (hekke open 18:00)

R160 

Slegs 100 kaartjies beskikbaar

Te koop by die vertoning:
BBQ pulled Pork Ciabatta – R60
Roast Beef Ciabatta – R60

“Couple special” – R428 (Slegs vooraf bestelbaar)
– Twee kaartjies vir vertoning
– Piekniek vir 2:
3 italiaanse vleise, 2 kase, klein quiche, klein baguette

Barista koffie & kontant kroeg beskikbaar.

Geen eie kos of drank