Port Elizabeth – Music Kitchen
December 20, 2018 | |
8:00 pm | |
Port Elizabeth | |
Music Kitchen | |
Music Kitchen Map |
“Scroll down” vir kaartjie aankope
R120
20:00
Kaleidoskoop toer met ‘n 4-piece band en daar word tussen hul 20 instrumente bespeel. Maak gereed om jou ore te bederf met warm akoestiese klanke van onder meer trekklavier, mandolien, ukulele, upright bass, mondfluitjie, akoestiese kitare, klavier, perkussie ens asook die unieke harmonieë van hul stemme.