Pretoria – kuier in die tuin
April 14, 2019
12:00 pm
Pretoria
Anjas Tea Garden
Anja's Tea Garden Map

“scroll down” vir kaartjie aankope

11:00 vir 12:00

R150pp

Slegs 150 kaartjies beskikbaar.
Bring eie kombers/kussing (daar is stoele)
Kosstalletjies/gin/bier/wyn/koffie beskikbaar.
GEEN eie kos/drank

Kinders is ongelukkig NIE gratis nie.