Valentyns piekniek-vertoning
February 14, 2022
7:30 pm
Paarl
Kronenburg
Kronenburg Map

“Scroll” af vir kaartjie aankope

18:30 vir 19:30

R150pp

Kom geniet vooraf jou eie of ‘n Kronenburg piekniekmandjie op die gras met ‘n pragtige uitsig!

Piekniekmandjies @ R150 per paartjie – bestellings en meer info by: info@kronenburg.co.za

Kontantkroeg en koffie deur FEIT beskikbaar

GEEN eie drankies/koeldrank/wyn

GEEN onbetaalde kinders.

Bring: kombers/kussing/kampstoel

Onthou jou masker.

Ons sal die vertoning teen 21:00 afsluit vir die “skool aand”.

Piekniekmandjies:

Chicken wrap
Beef sliders
Fruit bowl
Quiche
Chocolate brownie