Valentyns-vertoning Paarl (14Feb)
February 14, 2021
7:30 pm
Paarl
Zanddrift Venue
Zanddrift Map

“Scroll” af vir kaartjie aankope

19:30

 (Deure open 18:00)

R175 pp

 (ongelukkig GEEN kinder-afslag)

(slegs 100 kaartjies/aand)

Bring eie piekniekmandjie & wyn OF

Bestel ‘n heerlike piekniek-boks @R395 per boks

deur Café Frenchie wat lyk soos volg:

+ 2 Sesame Seed Bagels
+ Cream Cheese & Pesto Aioli
+ @ryanboonmeats Beef Pastrami
+ Coctail Frikkadels
+ Seasonal Fruit Sticks
+ @the_frenchie_bakery Double Choc Brownies
+ “I love us” Sugar Cookies
+ 2 x @drinktheduchess non-alcoholic g+t or @terbodorecoffee Cold Brew
+ Cutlery & Wrapped Box
E-mail bestellings na: info@cafefrenchie.co.za
Gratis aflewering by vertoning.

Heerlike barista-koffie deur FEIT sal by die vertoning te koop wees.

Onthou asb jou masker en om jou afstand te hou!