Die Goeie

Die boodskap agter die lirieke van die lied is vergifnis, versoening, en transformasievan jou hart deur jou gedagtes te vernuwe. Een manier om jou gedagtes te vernuwe is om jou oë op die goeie dinge te hou en die mooi raak te sien in alles en almal om ons.

 

“Ons hoop om mense wat die video kyk aan te moedig om die mooi wat steeds volop in ons land te vinde is, raak te sien…. Vir mekaar te bid en mekaar te vergewe, nie weg te hardloop van ons seer of vrese nie, maar dit te oorwin deur ons oë op die goeie te hou!”