Fakkels

Vrees is vir almal ‘n realiteit. Ons kan wel Vrees verdryf met die Lig in ons. Bewaar en dra jou Fakkel en help ander om hul eie aan te steek.