Vlugvoetig

By ‘n Kaleidoskoop-dans in die 1950’s, speel ‘n storie van hoop af vir ‘n bleeksiel sonder die regte dans-passies… Mag jou voete jeuk totdat jy ook so Vlugvoetig soos hy oor die dansbaan beweeg!